Jaarboeke

Toegepaste drama en teater 704


 
Modulekode DRA 704
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module ontwikkel strategieë om drama en teater te gebruik as medium vir intervensie binne opvoedkundige en gemeenskapskontekste. Die aanwending van drama om inligting oor te dra, as middel om verandering te bewerkstellig, vir bewusmaking en vir sosiale bemagtiging word ondersoek. Bestaande pedagogiese en metodologiese benaderings word ondersoek en innoverende benaderings tot intervensie-optredes word aangemoedig.
Modulekrediete 45.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 ander kontak per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Drama
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences